Waaneer ek nie meer kan bekhou!

As moderne entrepreneur en verkoopspersoon is sosiale media ‘n uiterse belangrike kommunikasie middel.
Sosiale etiket vir verkoopsmense
vereis egter stilswye veral kwessies soos politiek, geloof en morale aangeleenthede.
Deels van verkoops opleiding en “breinspoeling” behels dat daar so min as moontlik daaglikse nuus moet lees a.g v negatiewe invloed.
Of te wel dit is om nie realiteit te wil aanvaar , of andersins om positief te bly, kan bespiegel word.
Waaneer daar dan binne kort tyd drie verkoops persone ,binne kort tyd  onder soortgelyke omstandighede,  in mens se buurt plaasvind ontwaak mens en kan nie verder stilbly nie.
Dus eers waaneer mens vrae :
Watse sinneloosheid? Waarom?
Kon dit verhoed word ? Is daar konneksie,  is dit sindikate , is dit geld.
Wat ookal die motiewe die tyd het aangebreek om alle kriminele aktiwiteite die hok in te slaan deur pro- aktief as gemeenskappe saam te staan en mobiliseer.
Antwoorde het ek nie, wat ek wel weet is dat ek deel van oplossing wil wees.
R.I P Hanle Lategan
Stewpotjie